Original Research

"Volkekunde": Open system and closed minds? - some critical remarks on criticism

J. H. Booyens
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 54, No 4 | a853 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v54i4.853 | © 1989 J. H. Booyens | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 January 1989 | Published: 30 January 1989

About the author(s)

J. H. Booyens, Department of Anthropology, University of Port Elizabeth, Port Elizabeth, 6000, South Africa

Full Text:

PDF (396KB)

Abstract

Volk ekunde: ope sisteme en geslote denke? Enkele kritiese opmerki gs oor kritiek. Die skrywer gee in die artikel aandag aan kritiek wat oor die teorie en beoefening van Volkekunde uitgespreek word. Deur middel van 'n kort vergelykende opsomming van die teoretiese uitgangspunte van die sogenaamde vaders van etnosteorie, word daarop gewys dat daar nie sonder meer sprake van teoretiese en metafisiese uniformiteit in die dissipline is nie. Die mening word ook uitgespreek dat alhoewel daar nie genoeg aandag aan strukturele verhoudings in die verklarin g van kulturele behoud en verandering gegee word nie, dit nie noodwendig beteken dat 'n sogenaamde paradigmatiese revolusie in Volkekunde vereis word nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1058
Total article views: 1729

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.