Original Research

States of emergency

W. du Plessis, N. J. J. Olivier
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 54, No 2 | a825 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v54i2.825 | © 1989 W. du Plessis, N. J. J. Olivier | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 January 1989 | Published: 28 January 1989

About the author(s)

W. du Plessis, Department of Roman Law and Legal Pluralism, PU for CHE, South Africa
N. J. J. Olivier, Department of Roman Law and Legal Pluralism, PU for CHE, South Africa

Full Text:

PDF (215KB)

Abstract

Noodtoestand. Nood toestand word deesdae as so alle daags en gemeenplasig beskou dat daar nie werklik sprake van diepgaande gesprekvoering en besinning oor die bestaan, inhoud en voortsetting daarvan is nie. Hierdie artik el beoog om 'n oorsig oor die afgelope vier jaar van noodtoestand in Suid -Afrik a te gee. Aanvanklik in 1985 is daar slegs 'n gedeeltelike noodtoestand afgekondig wat later opgehef is. ’ n Algemene noodtoestand is in Junie 1986 afgekondig sedertdien is dit jaarliks in in 1987 en 1988 herafgeko ndig. Die beperkings op individuelevryheid , pers vryheid en die normale regsgang is met elke verdere noodtoestand uitgebrei. Die gevolg hiervan is dat daar slegs by hoë uitsondering 'n beroep op die howe gedoen kan word om ondersoek na die geldigheid van nood toestand maatreëls en verbandhoudende owerheidsoptredes in te stel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 964
Total article views: 1385

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.