Original Research
Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 40, No 1 | a814 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v40i1.814
| © 1975 H.W. Hitzeroth
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 January 1975 | Published: 28 January 1975
Submitted: 28 January 1975 | Published: 28 January 1975
About the author(s)
H.W. Hitzeroth, Afrika-Instituut, South AfricaFull Text:
PDF (442KB)Abstract
In hierdie artikelreeks word eerstens gepoog om die huidige stand van navorsing en wetenskaplike bespreking aangaande eugenetika en die mediesgenetiese behandeling van die mens op ’n saaklike wyse weer te gee. Hierdie benadering word as ’n noodsaaklike voorvereiste beskou alvorens daar tweedens tot ’n inleidende moreel-etiese bespreking van dié onderwerp as geheel oorgegaan word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1129Total article views: 1514
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)