Original Research

Perceptions, Images and Stereotypes in Soviet-South African Relations - a Cognitive-Interpretive Perspective

Editorial Office
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 58, No 1 | a685 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v58i1.685 | © 1993 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 January 1993 | Published: 24 January 1993

About the author(s)

Editorial Office, Univ. Stellenbosch 1992(4):l-79. Dept, o f Political Science., South Africa

Full Text:

PDF (27KB)

Abstract

Die verbetering van Sowjet-Suid-Afrikaanse verhoudings tussen 1987 en 1991 is vergesel d eur belangrike konseptuele veranderinge. Hierdie veranderinge word hier gesistematiseer en geanaliseer deur middel van ’n teoretiese strategic ten opsigte van die afleiding van persepsies. Die strategic is gebaseer op balan steorie en gebruik simboliese representasies of beelde as empiriese getuienis waaruit persepsies afgelei word. Daar word bevind dat amptelike Suid-Afrikaanse denke oor die Sowjet-Unie voor 1988 ’n bose vyand-beeld bevat het wat teen 1990 vir ’n verswakte vyand-beeld plek gemaak het. Laasgenoemde het vanaf 1990 egter meegeding met ’n potensiële bondgenoot-beeld. Sowjet-denke o or Suid-Afrika was voorheen vasgevang in die stereotipe van ’n gepolariseerde samelewing. Sedert 1987 het dit, enigsins dubbelsinnig, plek gemaak vir ’n beeld wat Suid-Afrika as ’n verbeterbare adolossent tipeer.

Keywords

Sowjet buitelandse beleid; Suid-Afrikaan se buitelandse beleid; kognitiewe faktore; persepsies; hermeneutiek

Metrics

Total abstract views: 921
Total article views: 484

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.