Acknowledgement
Die akademiese nalatenskap van prof. H.G. Stoker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 59, No 3-4 | a676 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v59i3/4.676
| © 1994 A. W.G. Raath
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 January 1994 | Published: 24 January 1994
Submitted: 24 January 1994 | Published: 24 January 1994
About the author(s)
A. W.G. Raath, Dept. Staatsreg & Regsfilosofie Universiteit van die Oranje-Vrystaat Bloemfontein, South AfricaFull Text:
PDF (479KB)Abstract
Die akademiese nalatenskap van prof. H.G. Stoker is om die minste te sê indrukwekkend. Vanaf die publikasie van sy proefskrif met die titel Das Gewissen in 1925 tot met sy ere-professorale voordragte aan die PU vir CHO in die vroeë tagtigerjare het 'n verstommende aantal publikasies uit sy pen gevloei.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1323Total article views: 1015
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)