Original Research

Solidariteit of/en antitese as uitgangspunt vir die verhouding van die kerk en wêreld

S. C. W. Duvenage
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 29, No 11-12 | a2095 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v29i11/12.2095 | © 1962 S. C. W. Duvenage | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 1962 | Published: 01 March 1962

About the author(s)

S. C. W. Duvenage,, South Africa

Full Text:

PDF (314KB)

Abstract

Die lewe van die volkere van die Westerse wêreld het baie eeue op stewige grondslag gestaan. Hierdie grondslag sou ons Christelik kon noem. In die Middeleeue was daar ’n deur en deur kerklik-religieuse gefundeerde gesagskultuur.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 857
Total article views: 730

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.