Original Research
Die solidaristiese, representatiewe teorie van die versoening.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 10 | a2079 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i10.2079
| © 1960 P. J. S. De Klerk
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 21 February 1960 | Published: 21 February 1960
Submitted: 21 February 1960 | Published: 21 February 1960
About the author(s)
P. J. S. De Klerk,, South AfricaFull Text:
PDF (300KB)Abstract
Ons het hier te doen met die leer van die plaasbekledende genoegdoening van Christus, die satisfactio vicaria. InArt. 20 van die Nedl. Geloofsbelydenis lees ons dat Christus in die menslikenatuur gekom het „om te voldoen en tedra die straf van die sondes deur sy bittere lyde en sterwe”. Art. 11 van dieTweede Helvetiese Konfessie vat dit kernagtig saam: „Deur sy lyde en sterween in die algemeen deur alles wat onse Here sedert sy koms in die vleesom ons ontwil gedoen en gedra het, hetonse Here die hemelse Vader met allegelowiges versoen, die sonde versoen, die dood ontwapen, verdoemenis en helgebreek en deur sy opstanding uit diedode die lewe en die onsterflikheid teruggebring en herstel”.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1242Total article views: 907
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)