Original Research
Die aanleiding tot en enkele implikasies van die desimalisasie van die Suid-Afrikaanse geldstelsel
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 10 | a2078 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i10.2078
| © 1960 D. P. Erasmus
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 21 February 1960 | Published: 21 February 1960
Submitted: 21 February 1960 | Published: 21 February 1960
About the author(s)
D. P. Erasmus,, South AfricaFull Text:
PDF (175KB)Abstract
Gedurende die afgelope Parlementsitting is die Wet op Desimale Munt aangeneem, wat voorsiening maak vir die oorskakeling van die Unie se huidige geldstelsel na ’n desimale stelsel, en wel vanaf 14 Februarie 1961. 'n Desimaliseringsraad, met dr. E. H. D. Arndt, Onderpresident van die Reserwebank, as voorsitter, is ingestel om toesig te hou oor die tegniese aspekte van die oorskakeling.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1225Total article views: 1361
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)
Crossref Citations
1. Goue jubileum van metrisering: 50 jaar sedert die jaart
Cobus Vermeulen, Jannie Rossouw
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie vol: 40 issue: 1 first page: 12 year: 2021
doi: 10.36303/SATNT.2021.40.1.805