Original Research

Musica Alma

F. J. du Toit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 10 | a2077 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i10.2077 | © 1960 F. J. du Toit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 21 February 1960 | Published: 21 February 1960

About the author(s)

F. J. du Toit,, South Africa

Full Text:

PDF (204KB)

Abstract

Dit is gesê dat musiek ’n uiting is van persoonlike, en dus geestelike en maatskaplike, gevoelens. Die kultivering van musiekwaardering en om met genot musiek te kan hoor van verskillende tydperke en skole, en van wisselendegrade van ingewikkeldheid, kan dus alleen verruimend werk. Dit bring die luisteraar in noue aanraking met die gees van verskillende volkere en tydperke.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1028
Total article views: 813

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.