Original Research

Reformasie: Die grens tussen die Gereformeerd en Remonstrantse prediking in verband met die verantwoordelikheid van due mens.

S. J. Van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 5 | a2070 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i5.2070 | © 1959 S. J. Van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 21 February 1959 | Published: 21 February 1959

About the author(s)

S. J. Van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (357KB)

Abstract

Die grens tussen Gereformeerd en Remonstrants word natuurlik gevorm deur die uitverkiesingsleer. Vir die Gereformeerde staan dit vas dat daarniks geskied of kan geskied buite Gods besturende en bepalende wil nie en dat daardie wil nie veranderlik en grillig van aard is nie, maar ewig vaslê in Gods Raad.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 857
Total article views: 836

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.