Discussion

Genl. Koos De La Rey, die krygsman.

J. S. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 4 | a2061 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i4.2061 | © 1959 J. S. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 21 February 1959 | Published: 21 February 1959

About the author(s)

J. S. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (268KB)

Abstract

22 Oktober is die geboortedag van genl. Koos de la Rey, wat van dag tot ons heldeverlede behoort. Vanjaargedenk ons ook op 11 Oktober die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog, sestig jaar gelede. Daarom wil ek graag by hierdie geleentheid die persoon van Koos de la Rey in herinnering roepen by wyse van hierdie artikel huldebring aan hom wat God aan ons volkgegee het op ’n tydstip toe sulke mannedringend noodsaaklik was; ’n man wat in die ure van dood en benoudheid leidingkon gee; ’n man sonder wie onsvolksgeskiedenis beslis armer sou gewees het. Aangesien hy by uitstek krygsmanen veldheer.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1431
Total article views: 1331

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.