Original Research

Johannes die doper. Sy verskyning, optrede en betekenis.

W. J. Snyman
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 1 | a2048 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i1.2048 | © 1959 W. J. Snyman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1959 | Published: 20 February 1959

About the author(s)

W. J. Snyman,, South Africa

Full Text:

PDF (74KB)

Abstract

Van Johannes die Doper sê Christus dat onder die wat uit vroue gebore is, nie een opgestaan wat groter is as hy nie (Matt. 11:11). Volgens hierdie woorde moet ons in Johannes die Doper sien die grootste mensefiguur, nie alleen in die heilsgeskiedenis nie, maar ook in die wêreldgeskiedenis.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 947
Total article views: 850

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.