Original Research

Navorsing in Suid-Afrika in verband met die vraagstuk van druiping onder eerstejaarstudente op universiteit*

D. H. Cilliers
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 1 | a2042 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i1.2042 | © 1959 D. H. Cilliers | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1959 | Published: 20 February 1959

About the author(s)

D. H. Cilliers,, South Africa

Full Text:

PDF (393KB)

Abstract

Wanaanpassing in die lewe, meer bepaald op universiteit, veral ten opsigte van druiping onder eerstejaarstudente by wie die verskynsel homselfhoofsaaklik voordoen, is ’n lastige, wyeen wêreldvraagstuk met baie ekonomiese, sedelike, opvoedkundige en anderimplikasies wat nie alleen die universiteit raak nie maar ook ander instansies soos die Provinsiale Onderwysdepartemente, die Staat, die ouerhuis, ens.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1035
Total article views: 1584

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.