Original Research

Afrika

J. P. Duvenage
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 25, No 4-5 | a2018 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v25i4/5.2018 | © 1958 J. P. Duvenage | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1958 | Published: 20 February 1958

About the author(s)

J. P. Duvenage,, South Africa

Full Text:

PDF (442KB)

Abstract

Afrika, wat eens ,,Donker Afrika" was, en in die afgelope 80 jaar die ,,kontinent van Europese kolonies” is, is eintlik ’n reuse skiereiland van Asië. Die Middellandse See en Rooisee het hom van Eurasië afgesny en ’n aparte kontinent gemaak. Die Suezkanaal het maar eers sedert 1869 heeltemal skeiding gebring tussen Afrika en Asië, maar hierdieskeiding is ook maar ongeveer 100 tree breed.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 995
Total article views: 2145

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.