Original Research

Kultuur roepongsleer

D. C.S. du Preez
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 25, No 4-5 | a2016 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v25i4/5.2016 | © 1958 D. C.S. du Preez | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1958 | Published: 20 February 1958

About the author(s)

D. C.S. du Preez,, South Africa

Full Text:

PDF (230KB)

Abstract

In ,,Woord en Daad” van Februarie 1958, het daar ’n artikel uit die pen van mnr. C. N. Venter verskyn waarin die sogenoemde kursus aan die P.U. vir C.H.O., wat hopelik vanaf hierdie jaar ’n aanvang sal neem, aangekondig word. In genoemde artikel word gemeld dat die kursus aangebied word onder leiding van ondergetekeeide met medewerking en hulp van verskeie ander professore en dosente.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 835
Total article views: 705

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.