Original Research

Rasseverhoudinge in die skrif

W. J. Snyman
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 25, No 3 | a2004 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v25i3.2004 | © 1957 W. J. Snyman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1957 | Published: 20 February 1957

About the author(s)

W. J. Snyman,, South Africa

Full Text:

PDF (472KB)

Abstract

’n Afsonderlike woord vir ,,ras” kom naas die verwante begrippe„nasie”, „volk”, „geslag”, en „taal” in die Bybel nie voor nie. Van hierdie begrippe is nasie die ruimste en mees algemene, sodat ’n naderebepaaldheid van die aard van die saamhorigheid hierin ten enemale ontbreek. Daarom word dit in die 0. en N. Test, so dikwels gebruik vir he:dene. Dit kan ook ons begrip„ras”insluit (bv. Hand. 17:26).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 940
Total article views: 1719

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.