Original Research
Straf en strafhervorming (I)
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 20, No 3 | a1987 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v20i3.1987
| © 1952 J. H. Coetzee
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1952 | Published: 20 February 1952
Submitted: 20 February 1952 | Published: 20 February 1952
About the author(s)
J. H. Coetzee,, South AfricaFull Text:
PDF (181KB)Abstract
Ek waag my as sosiaal-wetenskaplike aan hierdie tema alleen met die oorweging dat dit nie uitsluitlik ’n juridiese inhoud het nie—al word die ook meesal voorop gestel—maar omdat die misdadiger en veral ook die gestrafde oortreder vir die maatskaplike sorg ’n belangrike vraagstuk lower, en in hierdie lig wil ek poog om enkele gedagtes oor die saak uit te spreek. Uiteraard kan dit nie geïsoleerd van die juridiese, sedelike en religieuse aspekte geskied nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1049Total article views: 840
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)