Original Research

Eukleides Mathematikos.

J. A. L. Taljaard
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 25, No 1 | a1983 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v25i1.1983 | © 1957 J. A. L. Taljaard | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1957 | Published: 20 February 1957

About the author(s)

J. A. L. Taljaard,, South Africa

Full Text:

PDF (154KB)

Abstract

In die Februarle- en April-uitgawes van Koers, 1957, het tweeartikels verskyn waarin die aandag, al is dit miskien terloops, gevestigis op ’n persoon wat aan ons almal deur die Meetkunde wat ons opskool geleer het, bekend is nl. Eukleides. In sy artikel „Selfevidensie in die Natuurwetenskap” sê dr. H. J. Schutte op p. 169; ,,Dit is bekend dat die wiskunde en in die besonder die meetkunde (euklidies) asmodel gedien het van ’n deduktiewe wetenskap by die opstel van sy wetenskapsleer”. Die persoon van wie dr. Schutte hier praat, isAristoteles. Met die lees hiervan het ek gewonder of dit moontlik wasdat Eukleides invloed op Aristoteles kon uitoefen.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 892
Total article views: 721

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.