Original Research

Die Godsdiensklousule in die Transvaalse Onderwyswetgewing.

J. C. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 25, No 1 | a1974 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v25i1.1974 | © 1957 J. C. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1957 | Published: 20 February 1957

About the author(s)

J. C. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (275KB)

Abstract

Ons kan die Transvaalse Godsdiensklousules nie goed verstaan sonder kennis te dra van wat in Engeland en in Kaapland aan diegang was nie. Met ander woorde, die geskiedenis van die Onderwyswetgewing in die Transvaal vereis ’n studie van die betrokke wetgewingin Kaapland, vanwaar die Trekkers gekom het en vanwaar daarna nogsteeds invloed op die Transvaal uitgegaan het. En Kaapland as Britse Kolonie het weer op sy beurt aangesluit by die moederland.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 828
Total article views: 770

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.