Original Research

Enkele gedagtes oor kuns

G. Dekker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 5-6 | a1951 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i5/6.1951 | © 1955 G. Dekker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1955 | Published: 20 February 1955

About the author(s)

G. Dekker,, South Africa

Full Text:

PDF (248KB)

Abstract

Dis nie sonder ’n sekere mate van skroom nie dat ek op versoek van u bestuur onderneem het om voor U as Filosofiese Vereniging op te tree en dit nogal met hierdie onderwerp wat ryk is aan so’n verskeidenheid vanaspekte en probleme wat die wysgeer en die estetiese beskouer vanuit sulke uiteenlopende standpunte benader—selis as dieselfde terminologiegebruik word, is die konnotasie daarvan dikwels so verskillend by die filosoof en die stetikus dat liulle gevaar loop om heltemal by mekaar verby te praat.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 807
Total article views: 895

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.