Original Research

'n nuwe benaderingsmetode in verband met die studie van die kontak tussen blank en bantoe.

T. S. van Rooyen
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 4 | a1936 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i4.1936 | © 1955 T. S. van Rooyen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1955 | Published: 20 February 1955

About the author(s)

T. S. van Rooyen,

Full Text:

PDF (176KB)

Abstract

Die menslike verstand is daarop ingestel om feitelikhede te absorbeer en te onthou. Dit is ’n proses wat vanaf die oomblik van geboorte opgemerk word. Hierdie feiteversameling bly nie losstaande en dus niksseggende feite nie maar die menslike verstand is daarop ingestel om hierdiefeitelikhede om te bou en tot ’n rasionale beeld daar te stel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 863
Total article views: 773

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.