Original Research

Ons Universiteit en sy toekoms (I)

J. C. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 4 | a1929 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i4.1929 | © 1955 J. C. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1955 | Published: 20 February 1955

About the author(s)

J. C. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (159KB)

Abstract

Besonder hoë eise word in ons eeu aan die universiteit gestel. Terwyl dit in vroeë eeue hom as’t ware as ’n ivoortoring kon openbaar in die volkslewe of as ’n eiland binne die groot oseaan van die maatskaplike lewensee kon handhaaf of as ’n afsydige inrigting sy eie weg van die onderrig en ondersoek van menslike kennis kon gaan, staan dit vandag midde in die stroom van die menslike denke en handeling, is dit vandag dieintellektuele kragsentrale van waar die volkslewe opgewek word, word dit dié vraagstuk waarheen allerlei wetenskaplike, kulturele en nasionalevrae vir beantwoording gestuur word, en is dit die plek waar alle volksleiersop die gebied van die wetenskap en die kuns, die kultuur en dietegniek opgelei word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 844
Total article views: 749

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.