Original Research

Openbaringslig op die Apartheidsvraagstuk

S. du Toit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 17, No 1 | a1922 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v17i1.1922 | © 1949 S. du Toit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1949 | Published: 20 February 1949

About the author(s)

S. du Toit,, South Africa

Full Text:

PDF (264KB)

Abstract

Dit is dringend noodsaaklik dat ons apartheidsbeleid aan die Skrif getoets word. Hier lê ons hoogste norm en as ons beleid hiermee nie in harmonie is nie, moet dit dienooreenkomstig gewysig word. As ons beleid in stryd is met die Ordinansies van God, kan dit geen seën bring nie. Ons Afrikaanse volk bewandel tussen die volkere van die wêreld ’n eensame pad. Daarom klem die noodsaaklikheid van ’n deeglike fundering van ons beleid des te nicer.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 868
Total article views: 1482

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

 

Crossref Citations

1. Afrikaner Nationalism, Apartheid and the Conceptualization of ‘Race’
Saul Dubow
The Journal of African History  vol: 33  issue: 2  first page: 209  year: 1992  
doi: 10.1017/S0021853700032217