Discussion

Wêreldgebeure gedurende die jaar 1954.

S. du Toit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 3 | a1915 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i3.1915 | © 1954 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Koers Society of South Africa
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954

About the author(s)

S. du Toit,, South Africa

Full Text:

PDF (121KB)

Abstract

Die jaar 1954 het begin sonder Stalin, die magtigste diktator van die modeme tyd, en dit wa s nog onseker hoe die nuwe regime sou optree.Teen die einde van die ja a r weet ons nou dat hulle oënskynlik meer toeskietlik is maar in wese nog net so geheimsinnig en nog net so geslepe. Die Petrof-gesjriedenis in Australië het weereens laat blyk dat daar oordie hele aarde ’n netwerk van spioene is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1918
Total article views: 1119

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.