Original Research

Die krugerfees van 1954 end die betekenis daarvan

G. F. de Vos Hugo
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 3 | a1906 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i3.1906 | © 1954 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Koers Society of South Africa
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954

About the author(s)

G. F. de Vos Hugo,, South Africa

Full Text:

PDF (186KB)

Abstract

Graag voldoen ek aan die versoek van die Redaksie om ’n paar indrukke van die Krugerfees weer te gee en om iets te sê oor die betekenis daarvan. Toe die Krugergenootskap aan die begin van 1953 verlof gekry het om die Krugerstandbeeld na Kerkplein te verskuiwe het ons dadelik besef dat ons aan die begin van die verwesenliking van ’n groot ideaal van dieAfrikanerdom s ta an en dat d a a r ’n groot volksfees in die verskiet lê.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1675
Total article views: 1152

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.