Original Research
Die Goddelike wetsorde en die beoefening van die wetenskap.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 2 | a1896 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i2.1896
| © 1954 J. C. van Rooy
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954
About the author(s)
J. C. van Rooy,, South AfricaFull Text:
PDF (164KB)Abstract
Op 30 Januarie 1952 tydens die sitting van die Sinode van die Geref. Kerk het prof. dr. J. D. du Toit in die stadsaal van Potchefstroom ’n rede uitgespreek oor „Transformasie soos deur Vuur” . In hierdie pragrede by geleentheid van die plaaslike viering van die Van Riebeeck-fees het prof. Du Toit daarop gewys dat die allesoorheersende feit in verband met die landing van Van Riebeeck was dat hy die „Christelike Religie” of die „Gereformeerde Christelike Leer” (soos Van Riebeeck self dit in sy bekende gebed bestempel het) hier na Suid-Afrika oorgeplant het.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 935Total article views: 744
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)