Original Research

Die apologetiese taak van die kristelike wysbegeerte*

J. C. van Rooy
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 2 | a1892 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i2.1892 | © 1954 J. C. van Rooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954

About the author(s)

J. C. van Rooy,, South Africa

Full Text:

PDF (194KB)

Abstract

Die Wysbegeerte stel sig tot taak om ’n beredeneerde verklaring te gee van alle bestaande as geheel geneem, van die heelal as heelal. Om sy doel te bereik moet die wysbegeerte uitgaan van die resultate van die wetenskap. Nie dat die wysbegeerte niks anders sou wees as ’n samevatting van die resultate van die besondere wetenskappe nie. Nee, hoewel op wetenskap gegrond, trag die wysbegeerte om bo die wetenskap uit te strewe en deur tedring tot die prima principia. Die wysbegeerte wil die laaste gronde van alle dinge ondersoek om daarop ’n wereldbeskouing te bou.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 876
Total article views: 766

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.