Original Research

Die teologiese skool in die P.U.K vir C.H.O.: met die betekenis van die teologiese skool vir die Christelike wetenskap

F. Postma
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 12, No 3 | a1867 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v12i3.1867 | © 1944 F. Postma | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1944 | Published: 20 February 1944

About the author(s)

F. Postma,, South Africa

Full Text:

PDF (169KB)

Abstract

Die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk gedink op 29 November 1944 sy vyf-en-sewentigjarige bestaan.Die Raad en Senaat van die P.U.K. vir C.H.O. wil ook langs hierdie weg die Teologiese Skool van harte gelukwens en die versekering gee dat daar by die outoriteite van die P.U.K. ’n diepgevoelde dankbaarheid heers dat hierdie inrigting sovele jare deur onse God en Vader gedra en gespaar is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 888
Total article views: 747

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.