Original Research

Die ekonomiese fakulteit van die Vrije Universiteit

B. van Deventer
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 23, No 2 | a1856 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v23i2.1856 | © 1955 B. van Deventer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1955 | Published: 20 February 1955

About the author(s)

B. van Deventer,, South Africa

Full Text:

PDF (64KB)

Abstract

Dit is vir my as oud-student van die beroemde Vrije Universiteit ’n besonder aangename voorreg om by die herdenking van die vyf-en-sewentigjarige bestaan van dié Universiteit, ’n paar besonderhede aangaande die Ekonomiese Fakulteit van die Vrije Universiteit aan die lesers van „Koers” te kan meedeel. Mag die enkele mededelinge daartoe bydra dat baie nieer Suid-Afrikaanse studente aan die Vrije Universiteit sal gaan studeer.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 812
Total article views: 716

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.