Original Research

* ’n Toekomsblik.

F. J. du Toit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 21, No 6 | a1846 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v21i6.1846 | © 1954 F. J. du Toit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954

About the author(s)

F. J. du Toit,, South Africa

Full Text:

PDF (190KB)

Abstract

’n Gebrek aan bekwame bestuurders word werklik in Suid-Afrika ondervind. Nuwe fabrieke en besigheidsinrigtings het geen ander uitweg as om bestuurders van gevestigde sake te lok nie, om hulle dienste dan weer te verloor aan ander wat beter vooruitsigte aanbied. Dieselfde geld natuurlik vir deskundiges op tegniese gebied en in die ingenieurswese.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 839
Total article views: 785

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.