Original Research

Die toekoms en ons roeping

S. du Toit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 21, No 6 | a1841 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v21i6.1841 | © 1954 S. du Toit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954

About the author(s)

S. du Toit,, South Africa

Full Text:

PDF (253KB)

Abstract

Om te weet wat ons roeping in die toekoms sal wees, moet ons eers besef wat in ons eie tyd aan die gang is en langs watter lyne die dinge beweeg. Dit is ons plig om te let op die tekens van die tye in die lig van die profetiese Woord. En dan wil ons dadelik beklemtoon dat ons in Suid-Afrika nie in die waan moet lewe dat ons hier onbekommerd en onaangetas deur die wêreldgebeure ons roeping en bestemming kan uitwerk nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 902
Total article views: 815

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.