Original Research

'n Konstruktief bedoelde reaksie teen skadelike repristinasies in ons regsopvattings op die gebied van staat en kerk

L. J. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 24, No 3 | a1814 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v24i3.1814 | © 1956 L. J. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1956 | Published: 20 February 1956

About the author(s)

L. J. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (227KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Na aanleiding van opmerkinge van prof. Swanepoel in ’n vorige uitgawe van Koers sowel as na disputasies in onlangse uitgawes van die Gereformeerde Kerkblad, wil ek graag hier in alle beskeidenheid die aandag vestig op wat my opval as skadelike repristinasies in ons sogenaamde burgerlike of wêreldlike (eintlik staatlike) reg en ons gereformeerde kerkreg of liewer in die teorieë daaroor.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 391
Total article views: 556

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.