Original Research

Die besoek van Prof. Dr. Herman Dooyeweerd

H. G. Stoker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 18, No 6 | a1775 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v18i6.1775 | © 1951 H. G. Stoker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1951 | Published: 19 February 1951

About the author(s)

H. G. Stoker,, South Africa

Full Text:

PDF (130KB)

Abstract

Voordat hy na ons toe gekom het, het ons hom al geken — uit sy werke; en 0ns, dosente en studente, het met daardie werke geworstel. Want hulle is groot in getal en omvang, groots van opset en konsepsieen swaar en gewigtig van inhoud, wetenskaplike graniet; maar wie hulle bemeester het, het ’n kostelike rykdom van nuwe, omvattende en. indringende kennis hom eie gemaak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1108
Total article views: 826

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.