Original Research

Die betekenis van die Moedertaalskool vir die nasionale vorming van ons jeug

B. F. Nel
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 10, No 5 | a1771 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v10i5.1771 | © 1943 B. F. Nel | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1943 | Published: 19 February 1943

About the author(s)

B. F. Nel,, South Africa

Full Text:

PDF (212KB)

Abstract

Dit is van besondere betekenis vir die Afrikaner dat in die afgelope twee of drie jaar daar kort-kort ’n Afrikaansmediuniskool sy mondigwording gevier het. So het bv. die Hoër Voortrekkerskool op Boksburg twee jaar gelede reeds so’n fees gehad. So het die Hoër Monumentskool op Krugersdorp en die Helpmekaarskool op Johannesburg ook reeds hulle 21-jarige bestaan gevier. Van uit die Kaap-Provinsie kom die berig dat daar op Graaff-Reinet die mondigwording gevier word van die eerste skool met Afrikaans as voertaal in Kaapland, nl. die Hoër Volkskool.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1059
Total article views: 1001

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.