Original Research
Christelike hoër onderwys en regswetenskappe
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 10, No 4 | a1765 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v10i4.1765
| © 1943 L. J. du Plessis
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1943 | Published: 19 February 1943
Submitted: 19 February 1943 | Published: 19 February 1943
About the author(s)
L. J. du Plessis,, South AfricaFull Text:
PDF (149KB)Abstract
Dat ook die regswetenskappe dringend behoefte het aan beligting van uit die grondbeginsels van die Christelike Hoër Onderwys en Wetenskap, is sonder meer daaruit duidelik dat die reg die ganse menslike samelewing, altans wat betref die uitwendige gedraginge daarin, deur vergelding reel. Dit het dus ’n ingrypende uitwerking op die inrigting en ontwikkeling van daardie samelewing in al sy vorme en leringe, ja inderdaad op almal, want elke samelewingskring het sy eie regsreëling watbepaal watter gevolge van geregtiging, magtiging en verpligting voortvloei uit die wisselende verhoudinge, gedraginge, gebeurtenisse en toestande in daardie kring. Dit geld vir elke gesin en vereniging en maatskappy, maar dit geld ook vir volk, staat en kerk.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 876Total article views: 781
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)