Original Research
Die Voortrekker-ideale in die moderne wêreld
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 6, No 3 | a1740 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v6i3.1740
| © 1938 L. J. du Plessis
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1938 | Published: 19 February 1938
Submitted: 19 February 1938 | Published: 19 February 1938
About the author(s)
L. J. du Plessis,, South AfricaFull Text:
PDF (82KB)Abstract
Terwyl ons nou die Groot Trek op die eeu-tyd weer belewe, is dit seker gepas om die vraag te stel in hoever daar in die moderne wêreld en ons hedendaagse Suid-Afrika nog plek is vir en lewenskrag is in die Voortrekker-ideale: naamlik om op die Afrikaanse hoogland die Christelike beskawing te vestig volgens suiwer Afrikaanse styl in ’n eie republikeinse staatsverband met voogdy oor die gekleurde bevolking sonder gelykstelling.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1187Total article views: 968
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)