Original Research

Rembrandt en die Bybel.

G. Dekker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 18, No 4 | a1739 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v18i4.1739 | © 1951 G. Dekker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1951 | Published: 19 February 1951

About the author(s)

G. Dekker,, South Africa

Full Text:

PDF (281KB)

Abstract

Onlangs het ek in ’n Nederlandse weekblad iets gelees wat tot diepnadenke stem. Dit was die uitspraak van ’n ontwikkelde Oosterling wat sy groot bewondering vir die Westerse kultuur betuig het en sy besef van wat dit nog vir die Ooste sal beteken. Maar, het hy besluit,wat die Weste tot daardie hoogte laat styg het, is die Christendom, en die Christelike geloof is nie ineer die bronaar van sy geestelike lewe nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1013
Total article views: 1037

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.