Original Research

Jesus en die Kanon van die Ou Testament.

S. J. Du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 18, No 3 | a1718 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v18i3.1718 | © 1950 S. J. Du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1950 | Published: 19 February 1950

About the author(s)

S. J. Du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (369KB)

Abstract

Die saak kan kort en klaar afgehandel word met die opinerklike enbetekenisvolle woord van Jesus waar Hy sê : ............ en die Skrif kan nie gebreek word nie” (Johannes 10: 35). Hier word absolute gesag nie alleen aan die Ou Testament as geheel toegeken nie, maar ook aan ’n besondere Ou-Testamentiese teks (Psalm 82: 6b=Johannes 10: 35A).“‘Maar dit is tog nodig om dié algemene stelling in besonderhede te ondersoekten opsigte van die volgende sake.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 838
Total article views: 1076

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

 

Crossref Citations

1. ProPent and its Implied Conversation Partners’
Christo Lombaard
Pharos Journal of Theology  issue: 105(1)  year: 2023  
doi: 10.46222/pharosjot.1058