Original Research

Die regering van die kerk volgens Calvyn

J. P. Jooste
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 12 | a1716 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i12.1716 | © 1959 J. P. Jooste | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1959 | Published: 19 February 1959

About the author(s)

J. P. Jooste,, South Africa

Full Text:

PDF (315KB)

Abstract

As ons die beginsels wat Calvyn aangedui het vir die regering van die kerk wil nagaan, moet ons noodsaaklik navraag doen na sy kerkbegrip. Gelukkig is dit in hierdie geval nie nodig nie, want net in die vorige uitgawe van Koers het ’n artikel verskyn oor „Die wese van die kerk volgens Calvyn”. In noue aansluiting daarby kan ons dus direk aandag skenk aan sy beginsels vir kerkregering.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 851
Total article views: 820

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.