Original Research
Die wese van die kerk volgens Calvyn
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 11 | a1706 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i11.1706
| © 1959 S. C. W. Duvenage
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1959 | Published: 19 February 1959
Submitted: 19 February 1959 | Published: 19 February 1959
About the author(s)
S. C. W. Duvenage,, South AfricaFull Text:
PDF (249KB)Abstract
Die leer van die kerk by Calvyn is een van die gewigtigste en verreikendste stukke in die hele Calvinistiese sisteem. Daar was seker geen enkele saak waaraan Calvyn meer aandag gegee het en wat hom nader aan die hart gelê het as die herlewing van die idee en die praktyk van die ware kerk nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1073Total article views: 912
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)