Original Research

Die kommunistiese gevaar

W. M. Nicol
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 11 | a1704 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i11.1704 | © 1959 W. M. Nicol | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1959 | Published: 19 February 1959

About the author(s)

W. M. Nicol,, South Africa

Full Text:

PDF (255KB)

Abstract

Sestig jaar gelede het ons beskou dat die Kommunisme sommer een van die moontlike teorieë was vir die inrigting van ’n staat se geldsake. Vandag is die beginsels van daardie teorie tot in die fynste besonderheid uitgewerk en toegepas op een derde van die mensdom. Sy heerskappy strek van die Beringse Straat tot in die middel van Duitsland, van die Noordpoolsee tot by die Suidsee van Sjina, die grense van Indië, Iran en Turkye. Daardie gebied beslaan een kwart van die bewoonde aarde en sluit in 900,000,000 siele, sê een derde van die mensdom. Die uitbreiding duur nog voort en telkens verneem ons van pogings wat met sukses aangewend word om nuwe lande binne die invloedsfeer van die Kommunisme te bring.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 849
Total article views: 1172

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.