Original Research

Jesus en die Kanon van die Ou Testament.*

S. J. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 18, No 2 | a1701 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v18i2.1701 | © 1950 S. J. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1950 | Published: 19 February 1950

About the author(s)

S. J. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (508KB)

Abstract

Dit is moontlik om die kanon van die Ou Testament van verskillendekante te belig: van die kant van die Ou Testament self om daarin te soekwaiter gegewens oor die kanon te vind is; of vanuit buite-Bybelse bronnebv. die geskiedenis, apokriewe, rabbinistiese literatuur, Helleniste, apostoliesevaders, kerkvaders, die kerkgeskiedenis ens.; of vanuit die NuweTestament, het sy ons die hele Nuwe Testament in aanmerking neem ofslegs ’n deel daarvan soos die Evangelies.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 914
Total article views: 936

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.