Original Research

Die wêreld en ons

D. W. Kruger
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 16, No 2 | a1688 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v16i2.1688 | © 1948 D. W. Kruger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1948 | Published: 19 February 1948

About the author(s)

D. W. Kruger,, South Africa

Full Text:

PDF (129KB)

Abstract

Vyftien eeue gelede het die toenmalige beskaafde westerse wêreld ’n onsaglike politieke, kulturele en morele krisis deurgemaak, gedeeltelikas gevolg van inwendige verrotting en gedeeltelik deur die druk van barbaarsehordes van buite. Die Romeine van daardie tyd was verbysterden verslae, want met die instorting van hulle administratiewe en sosialestrukture het dit geskyn of ook die fondamente van die Christendom tot ondergang gedoemd was.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1176
Total article views: 768

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.