Original Research
Reformasie: John Knox, Die Skotse Calvinis* 2
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 10 | a1687 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i10.1687
| © 1959 V. E. d'Assonville
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1959 | Published: 19 February 1959
Submitted: 19 February 1959 | Published: 19 February 1959
About the author(s)
V. E. d'Assonville,, South AfricaFull Text:
PDF (258KB)Abstract
Na negentien maande van onophoudelike stryd en nood, word John Knox gedurende Februarie 1549 van die wrede Franse galeiskip losgelaat. Hierop begeef die liggaamlik gebroke hervormer hom na Engeland, omdat Skotland nog te onveilig was, Die Rooms-Katolieke party het sake aldaar so onder die kiel gehad, dat ’n deurbraak van die Hervorming menslik gesproke op hierdie tydstip onmoontlikwas.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 993Total article views: 841
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)