Original Research

Een en ander oor Calvyn se Institusie

A. Duvenage
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 10 | a1684 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i10.1684 | © 1959 A. Duvenage | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1959 | Published: 19 February 1959

About the author(s)

A. Duvenage,, South Africa

Full Text:

PDF (142KB)

Abstract

Die eerste uitgawe van hierdie magistrale werk het in die jaar 1535 verskyn. Dit het bestaan uit ses hoofstukke wat agtereenvolgens gehandel het oor die Wet, die geloof, die gebed, die Sakramente, die Sakramente van die Roomse Kerk, en ’n hoofstuk oor die Christelike vryheid. Calvyn was destyds in Basel, waarheen hy uitgewyk het om te ontkom aan die vervolging van die Protestante onder Frans I koning van Frankryk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 846
Total article views: 743

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.