Original Research

Die wonder van Afrikaans

H. Venter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 10 | a1683 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i10.1683 | © 1959 H. Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1959 | Published: 19 February 1959

About the author(s)

H. Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (163KB)

Abstract

In die Januarie-Februarie-uitgawe van Koers het die hoofredakteur daarop gewys dat 1959 ’n gedenkjaar is, en onde randere ook vermeld dat dit die jaar is van die goue jubileum van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (gestig op 2 Julie 1909). Daarby moet ons nie vergeet dat die P.A.K. (gestig19 Desember 1929) in hierdie jaar sy dertigste bestaansjaar voltooi nie. Dit is dan ook heeltemal gepas dat ons in hierdie gedenkjaar, op versoek van hierdie twee liggame wat so ontsaglik baie gedoen het vir die handhaaf en bou van ons taal, ons aandag sal saamtrek rondom die wonder van Afrikaans.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 923
Total article views: 1016

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.