Original Research
Reformasie: John Knox, Die Skotse Calvinis*
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 9 | a1679 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i9.1679
| © 1958 V. E. d'Assonville
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958
About the author(s)
V. E. d'Assonville,, South AfricaFull Text:
PDF (195KB)Abstract
As ons aan John Knox, die Skotse Hervormer, dink, dan sien ons voor ons oprys die beeld van die Ou-Testamentiese profeet wat sy stem in die woestyn verhef en gekleed gaan met ’n harige mantel en ’n leergord om sy heupe. John Knox het die byl aan die wortel van elke afgodsboom gelê. Soos ’n Luther het hy in die taal van die volk gespreek en daar was by hom geen vrees om selfs in paleise die oordeel van God oor konings aan te kondig nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1107Total article views: 856
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)