Original Research

Die Onderwys in Rusland vanaf 1725 tot 1914

J. J. Snyman
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 5-6 | a1667 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i5/6.1667 | © 1958 J. J. Snyman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958

About the author(s)

J. J. Snyman,, South Africa

Full Text:

PDF (201KB)

Abstract

Hoewel die groot massa van die Russiese volk na die omvorming deur Peter die Grote ongeletterd gebly het, het nuwe gesigspunte, nuwe gedragslyne, verligte idees by enkele geleerdes ontstaan. ’n Groter wisselwerking het geleidelik tussen Rusland en die Weste ingetree. Dit is ’n erkende beginsel dat ’n nasionale stelsel van onderwys van ’n land sy ontstaan en ontwikkeling te danke het aan die goeie wat hy uit ander nasionale onderwysstelsels geneem het toe hy sy eie daaruit gebou het. So ’n nasionale onderwysstelsel van ’n land reflekteer die „ethos” van ’n volk uit wie die stelsel gebore is en vir wie dit moet dien. Daarom word ’n onderwysstelsel grootliks beïnvloed en sy karakter grootliks bepaal deur faktore en kragte buite die skool.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 926
Total article views: 898

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.