Original Research

Die Eerste Verhoudinge Tussen Boer en Brit.

D. H. Cilliers
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 19, No 3 | a1658 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v19i3.1658 | © 1951 D. H. Cilliers | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1951 | Published: 19 February 1951

About the author(s)

D. H. Cilliers,, South Africa

Full Text:

PDF (224KB)

Abstract

Mens hoor deesdae, veral van Engelse kant, weer heelwat omtrent die „gevoel,” „rassehaat” e.s.m. wat daar dan tussen Afrikaans- en Engelssprekendes sou bestaan. Nou wil ek sommer dadelik sê dat dit een van dié oordrewe en gevaarlike algemeenhede is wat maklik is om te beweer maar wat gewoonlik op onkunde en/of kwaadwilligheid berusen meestal ook nie bewys kan word nie, iets wat dikwels sommer uit die lug gegryp is en hoofsaaklik op papier bestaan—in Engels sou ek met’n woordspeling wou sê: „On paper, more specifically, in the Englishpapers.”

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 892
Total article views: 829

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.