Original Research

Onderwys in Afrika

H. J. J. Bingle
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 5-6 | a1655 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i5/6.1655 | © 1958 H. J. J. Bingle | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958

About the author(s)

H. J. J. Bingle,, South Africa

Full Text:

PDF (407KB)

Abstract

Vergelykende opvoedkundige studie: By ’n onderwerp soos die onderhawige, waarin dit gaan oor die onderwys van ’n groot aantal geweste wat baie van mekaar verskil t.o.v. politiek, ekonomie, ras, maatskaplike toestande, ens., moet daar noodwendig op die terrein van die Vergelykende Opvoedkunde getree word wat vandag reeds vaste oogmerke en metodes van ondersoek ontwikkel het. Wil ons dus enigsins aanspraak maak op wetenskaplikheid met ons onderwerp, moet ons die prosedure wat algemeen in toepassing is ook hier gebruik.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 899
Total article views: 1146

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.